27 - Carletonville, Gauteng, Suid-Afrika
Ek is n baie opwindende mens ,lief om nuwe ervaarings te trai ,"social butterfly"..^hou van die buite lewe...
27 - Carletonville, Gauteng, Suid-Afrika
Klein blou oog blond
Ek is n baie opwindende mens ,lief om nuwe ervaarings te trai ,"social butterfly"..^hou van die buite lewe...
44 - Vryheid, KwaZulu-Natal, Suid-Afrika
Ek is ñ opregte mens met goeie waardes wat hou van die buitelewe. Vang vis,jag en hou van kuier saam vriende nou...
44 - Vryheid, KwaZulu-Natal, Suid-Afrika
Opsoek na my pasmaat
Ek is ñ opregte mens met goeie waardes wat hou van die buitelewe. Vang vis,jag en hou van kuier saam vriende nou...
45 - Centurion, Gauteng, Suid-Afrika
Ek is ongelooflik lojaal en toegewyd aan die belangrike mense in my lewe. Dans graag. Hou van lees en musiek...
45 - Centurion, Gauteng, Suid-Afrika
Passievolle vrou wil jou drome waar maak
Ek is ongelooflik lojaal en toegewyd aan die belangrike mense in my lewe. Dans graag. Hou van lees en musiek...
44 - Vereeniging, Gauteng, Suid-Afrika
Is so bietjie van n introvert, maar sodra die ys gebreek is sal ek jou ekstra lag plooie laat kry.
44 - Vereeniging, Gauteng, Suid-Afrika
Opsoek na vriendskap
Is so bietjie van n introvert, maar sodra die ys gebreek is sal ek jou ekstra lag plooie laat kry.
27 - Pretoria, Gauteng, Suid-Afrika
[geskrap]Omdat ek n oop mens is, respekvol, vol liefde en hou niks van voorgee nie. Omdat ek ook Baie van nuwe...
27 - Pretoria, Gauteng, Suid-Afrika
Hier is jo sielmaat kom ons geniet die avontuur
[geskrap]Omdat ek n oop mens is, respekvol, vol liefde en hou niks van voorgee nie. Omdat ek ook Baie van nuwe...
37 - Roodepoort, Gauteng, Suid-Afrika
Want almal is Anders in die Lewe wie weet dalk is Ek net die een wat jy Al lankal gesoek hoet ma jy Sal nooit...
37 - Roodepoort, Gauteng, Suid-Afrika
Vat n kaans
Want almal is Anders in die Lewe wie weet dalk is Ek net die een wat jy Al lankal gesoek hoet ma jy Sal nooit...
Ons het DatingBuzz Suid-Afrika verander na LekkerLief, 'n naam wat lekkerder tongklap en ons doen en late beter beskryf.
Ons is dieselfde betroubare aanlyn afsprakediens wat sedert 2002 beheer word deur Dating Lab Limited.
By LekkerLief wil ons graag hê dat ons lede die lewe voluit leef. Of jy nou 'n lewe vol avontuur geniet of knus tuisbly aande verkies, met ons slim tweerigting pasmaatfunksie is ons vol vertroue dat jy nuwe liefde, vriendskap of geselskap vinnig sal vind.
Dit is maklik en veilig om hier by ons te begin. Sluit aan by LekkerLief, vind mense wat by jou pas en ontmoet vandag nog jou perfekte pasmaat.